News

Alles in rooi getooi by SAVF Tehuis

Februarie is 'n maand van liefde en al die inwoners van die SAVF Tehuis het hul liefde vir mekaar met 'n groot partytjie gevier.

Die inwoners van die SAVF Tehuis en Oewersig Woonstelle het die hele tehuis in rooi getooi om die liefdesmaand te vier.

Daar is ook gesmul aan allerlei lekkernye, wat die inwoners self gemaak en bedien het.

Tannie Joey Prinsloo blaas die partytjiefluitjie.
Erika Vollmer (Oewersig) kuier onder die bome buite.
Van die inwoner het selfs maskers gedra vir die partytjies in die verskillende gange.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button