Ouma Joyce Watkins in haar hasie mondering, die paashaas (Luané van Rooyen), Marietie Britz en Superman (Zander Neethling).
As deel van die pret het Supermam en die paashaas kom kuier. Ouma Joyce Watkins was ook daar om saam met die kinders te dans.
• Die kleingoed het oral gesoek vir hul paaseier-verrassings, wat langs die park in die veldjie versteek was.
Marietjie Britz (Amora Dierepark) wens die 19-24 maande wenner, Aleah Human, geluk. Saam met hulle is mamma Sunell Henning en pappa Nico Human.Kylo Chamberlain was die wenner van die 7-12 maande afdeling.Mila du Toit was die wenner van die 13-18 maande afdeling. Marietjie Britz wens haar ouers, Michelle en Gerhard, geluk.Arno Pretorius – wenner 0-6 maande afdeling.Sion Strydom eindig tweede by die 0-6 maande kategorie.Marietjie saam met klein Akira Adamski (tweede 13-18 maande) en haar pappa, Adrian.Pieter Lotter was derde by die 6-12 maande ouderdomsgroep.Marietjie, Levi Clingen (derde 13-18 maande) en mamma Vanessa Clingen.Marietjie met Arnu van Maanen (tweede 7-12 maande) en mamma Nikita en pappa Ruan.Chris, Luané en Willem du Toit het saam na die paaseiers gesoek.Ziandré du Pisanie gee vir Leah die donkie ’n paar stukkies wortels.Tydens die pretdag is Hailey Meyer as die oulikste baba vir die dag gekies. Marietjie wens haar ma, Elzanne geluk. Saam met hulle is Lené O’Brien (voor).Pa en dogter Gavin en McKenna Potter met hul donkerbrille.Juané Grobler se gesiggie is ingekleur dat sy soos ‘n hasie lyk.Liané Pretorius het lank gesoek na haar verrassingspakkie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express.
In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career.
As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.