News

Koedoe Oortjies bederf hul oupas en oumas

Kleuterskool Koedoe Oortjies het hul oupas en oumas bederf met ’n spesiale kuierdag.

Die tema was ’n vrolike karnaval.

Leonnè en Janu Gunter vang vissies as deel van al die speletjies.
Ouma Janet Swanepoel neem klein Kyle Smit af terwyl hy besig is met een van die items. Agter regs staan oupa Faan Steenkamp.
Ouma Daleen du Bruyn (regs) staan by haar drie kleinkinders, Xeon, Zi-Jandré en Divandré. Oupa Piet het die foto geneem.
Koedoe Oortjies juffrouens, Sonya Botha en Susan Giebler by die oulike speletjie waar kinders die balletjies deur die ‘ouma’ en ‘oupa’ se monde moes gooi.

 
Back to top button