News

Kruiwastoot was deel van die sport(s)

Die kleuters van Kleuterskool Koedoe-Oortjies het groot sports gehad tydens hul jaarlikse sportaand.

Van ’n hindernisbaan tot kruiwastoot, hoog- en verspring het deel uitgemaak van die pret.

Klara Prinsloo by die hekkies-item.
Lienke Pretorius wys duim in die lug dat sy ook aan al die afdelings deelgeneem het.
Pappa Ruan Ludick met klein Eduan in die kruiwa, terwyl die kruiwastoot-resies.

 
Back to top button