News

Middies wys hul slag tussen top skole

Hoërskool Middelburg groei elke jaar tot hoër hoogtes!

Middies het hierdie jaar vir die eerste keer in ‘n nuwe afdeling van die NWU-sportreekse meegeding teen skole soos Menlopark en Waterkloof en as skool algeheel vyfde geëindig!
Hul wintersporte eindig algeheel derde.
Kleiner sportsoorte
Die kleiner sportsoorte is ‘n week voor die ander gehou en is die uitslae as volg:
Fietsry: eindig algeheel negende.
Gholf: eindig algeheel vierde.
Landloop: eindig algeheel negende.
Muurbal: eindig algeheel sewende.
Skaak: eindig algeheel negende.
Tennis: eindig algeheel vyfde.
Middies se kleiner sportsoorte eindig algeheel agtste
Finaal wintersport
Die finale vir die wintersportsoorte is in Pretoria gehou met Hoërskool Eldoraigne as die gasheerskool.
Die uitslae is as volg:
Dogtershokkie:
o/14A verloor teen Transvalia 0-1, eindig vierde.
o/14B wen Kemptonpark 1-0, eindig derde.
o/15A wen Transvalia 4-1, eindig derde.
o/15B wen EG Jansen 3-0, eindig derde.
o/16A gelyk Kemptonpark 2-2, eindig vyfde.
o/16B wen Kemptonpark 8-0, eindig derde.
Tweedes gelyk Kemptonpark 0-0, eindig vyfde.
Eerstes wen Kemptonpark 3-0, eindig derde.
Die dogtershokkie eindig algeheel derde.
Netbal:
o/14A wen Waterkloof 22-6, eindig eerste.
o/14B wen Kemptonpark 22-5, eindig vyfde.
o/15A wen Transvalia 7-4, eindig negende.
o/15B wen Oos-moot 14-12, eindig vyfde.
o/16A verloor Kemptonpark 9-11, eindig sesde.
o/16B verloor Kemptonpark 10-12, eindig sesde.
o/17A verloor Nelspruit in ekstra tyd 19-20, eindig sesde.
o/17B wen HTSm 11-3, eindig negende.
Hommels wen Nelspruit 16-11, eindig vyfde.
Eerstes verloor EG Jansen 15-21, eindig 10de.
Die netbal eindig algeheel 9de.
Rugby:
o/14B vs Waterkloof verloor 17-42, eindig sesde.
o/15B vs EG Jansen wen 15-10, eindig eerste.
o/16B vs EG Jansen verloor 12-38, eindig sesde.
Tweedes vs Kemptonpark verloor 18-32, eindig sesde.
o/14A vs Kemptonpark verloor 17-19, eindig tweede.
o/15A vs EG Jansen wen 20-12, eindig eerste.
o/16A vs Transvalia wen 16-9, eindig vyfde.
Eerstes vs Kemptonpark wen 40-12, eindig sewende.
Die rugby eindig algeheel vierde.

Die o/15B rugbyspan. Voor: Vukona Chauke, Beast Ndlangamandla, Du Randt Opperman, Giovanne Otto, Janré Oosthuizen, Sinako Skosana. Middel: Blessing Sempo (fotograaf), Rodrigo Diniz, Kheto Ngwenya, Daniel de Beer, Ivan van Blerck, Theodore Vermaak, Jano Wilson. Agter: Otto Botha (afrigter), Owethu Mngomezulu, Lesego Mahalngu, Ziyanda Xaba, Jerram Kallunga, Kamo Masilo, Sinazo Malibe, Kevin Grobler, Keaton Cilliers, Hertzhog Snygans en Tiaan Henderson (afrigter).

Seunshokkie:
o14A wen Kemptonpark 10-0, eindig derde.
o/14B wen Waterkloof 2-0, eindig eerste.
o/16A wen EG Jansen 3-0, eindig sewende.
Eerstes wen Kemptonpark 4-0, eindig vyfde.
o/16B en Hommels geen uitspeelwedstryde, slegs twee poelwedstryde.
Die seunshokkie eindig algeheel vyfde.

Die o/14B hokkiespan. Voor: Rafael de Olim, Marnu van Zyl, Dennis Munteanu, Ray Fourie en Markus de Klerk. Middel: Agter: Tshepo Magola (afrigter), Thabiso Maseko, Johan Coetzee, Caleb van Huyssteen, Musa Skhosana, Thomas Harris, Joshua Venter, Julio Lopes, Edward Nunes, Ryan Tessendorf, Vusi Soviya, Jordan de Kock en Natishca Bornman (afrigter).

 
Back to top button