News
Oud-redakteur van die Middelburg Observer op die lug
Moet nie die 13:00 tot 14:00 tydgleuf op GROOTFM misloop nie!

3 Mei is Wêreld Persvryheidsdag en Tobie van den Bergh, ‘n reus in gemeenskapsjoernalistiek, gesels tussen 13:00 en 14:00 met Francois oor sy boek “Ink is dikker as bloed”.
@middelburgobserver 3 Mei is Wêreld Persvryheidsdag en Tobie van den bergh, ’n reus in gemeenskapsjoernalistiek gesels op GROOTFM met Francois van rensburg oor sy nuutste boek. #PressFreedom #mediafreedom #TobievdBergh #GROOTFM #lunchpunch
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.