News
KYK – Groen golf deur die dorp met MIDDIE optog
Die dorp is aan die brand met Derby-koors en dit is groen teen rooi!

Hoërskool Middelburg se optog is tans besig om deur die strate te beweeg en inwoners moet dit nie misloop nie.
Die twee skole is voorbereid vir more se titaniese kragmeting op Hoërskool Middelburg se gronde.
Loer gerus na ons foto’s en video.
@middelburgobserver
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.