News
Meyerstraat is oop vir verkeer!
Meyerstraat wat vir 'n ruk versper was met 'n trok oor die middelman en twee bane, is oop.

Louwtjie Swart (van Traffic Alert) het laat weet dat die pad weer oop is vir verkeer, nadat Van Wettens Insleepdienste hulp gaan verleen het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.