News
Nickie se roudiens vandag
Nickie Loots (42), sy vrou en drie kinders se anker, het op 25 Mei weens ’n hartaanval gesterf.

Nickie was welbekend as ’n joviale man, wat graag vir sy gesin en familie gebraai het en ook gehou het daarvan om sy familie te onthaal.
’n Roudiens word vandag om 10:30 uit die Corpus Christi gemeente gehou.
• ’n Volledige huldeblyk oor Nickie sal in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer verskyn.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.