News
Trok versper gedeelte van straat na mislukte U-draai
'n Trok wat 'n U-draai probeer maak het, sit tans op die middelman van Meyerstraat vas.

Daar is op die Traffic Alert WhatsApp-groep vir hulp gevra omdat ‘n trok ‘n groot gedeelte van Meyerstraat versper omdat hy ‘n U-draai probeer maak het.
Die voorste gedeelte van die trok sit vas op die middelman en die sleepwa versper van die bane.
Motoriste word gevra om alternatiewe roetes te gebruik terwyl Van Wettens insleepdienste bystand verleen om die trok te verwyder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.