News
Pad is oop op hoek van Beyers Naude- en Meyerstraat
Die pad is weer oop vir verkeer nadat daar omstreeks 16:40 vanmiddag 'n ongeluk tussen 'n trok en twee voertuie op die hoek van Beyers Naude- en Meyerstraat was.
Louwtjie Swart van die Traffic Alert WhatsApp-groep het pas bevestig dat die pad weer oop is vir verkeer.
Lees ook:
https://www.citizen.co.za/middelburg-observer/news/2024/06/08/pad-tans-versper-na-ongeluk-tussen-trok-en-twee-voertuie/
- Hy meld dat Van Wettens Insleepdienste die trok verwyder het, sodat verkeersvloei weer normaal kan beweeg.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
