News
Kyk: Rookbolle van veldbrand ver gesien
Die rookbolle van ’n grasbrand gistermiddag tussen Kanonkop en Dennesig is kilometers ver gesien,

Na wat verneem word het ’n brand laatmiddag in die veld tussen Kanonkop en Dennesig begin en is aangejaag deur ’n sterk wind.
Die riete langs die dammetjies het ook vlam gevat en het stukke roet die hele wêreld vol gewaai.
• Die Middelburg Brandweer was die hele tyd in die omgewing om die vuur te monitor en het een van die lede op ’n stadium ’n teenbrand gemaak om te voorkom dat dit na die ander veld aan die bokant van Dennesig spring.


@middelburgobserver VELD FIRE! A Veld Fire Took Place Between Kanonkop & Dennesig, With Smoke Towering Over Middelburg. The Fire Brigade Was At The Scene & Monitered The Situation. #middelburgobserver #middelburg #mpumalanga#southafrica #veldfire #fire
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.