News
Rooies o/16 hokkiedogters wys Piet Retief hoe dit gedoen moet word
HTS Middelburg se o/16’s het Saterdag die oog gevang in die wedstryd teen Hoërskool Piet Retief.
HTS Middelburg se o/16A-hokkiespan het Saterdag in die Mpumalanga kwart- en semifinaal op hul tuis- en Hoërskool Middelburg se astrobaan gespeel.
In die kwartfinaal kom hulle te staan teen Piet Retief en wen die wedstryd met 5-0.
Tydens die semi-finaal verloor hulle teen Ermelo met 0-1.
Die span speel op 13 Julie in die finaal vir die derde en vierde posisie.















At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
