News

Gerrie se lewe met spesiale roudiens gevier

Gerrie Enslin se kleinkinders was sy hele lewe.

‘n Roudiens om Gerrie Enslin (69) se lewe te vier, word op 6 Julie om 11:00 uit die Hervormde Kerk, Moedergemeente in Bhimy Damanestraat gehou.

Mnr. Gerrie Enslin se roudiensreëlings.

Mnr. Enslin is Maandag in die Life Cosmos Hospitaal oorlede. Hy het ‘n operasie ondergaan en was vir meer as twee weke in die intensiewesorgeenheid behandel.

Hy was ‘n bekende sakeman, maar tussen sy geliefdes sal hy onthou word as die liefdevolle oupa wat soos ‘n pa was vir sy twee kleinkinders, Lehandro en Mar-leané,

Mnr. Enslin word ook oorleef deur sy dogter, Mar-louise en broer, Hannes.

  • ‘n Huldeblyk vir mnr. Enslin verskyn in hierdie week se Middelburg Observer.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button