Hoërskool Middelburg se eerstespan het vanmiddag in ‘n klipharde wedstryd teen HTS Middelburg se Rooi Bulle met 16-11 gewen!
Na die wedstryd het die hoof van HTS Middelburg, mnr. Malem van Heerden, in die kring by Middies kom staan en die hoof, mnr. JJ Hennop en die span gelukgewens.
Mnr. Hennop het ook sy span geprys vir hul skitterende spel op die veld.
@middelburgobserver Die vreugdevure brand hoog in Hoërskool Middelburg se kraal nadat hul eerstespan HTS Middelburg se Rooi Bulle gewen het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




















