NewsSport

Video: Laerskool C.R. Swart en Laerskool Middelburg spook dit uit op rugbyveld

Laerskool Staatspresident C.R. Swart was die gasheer van die ligawedstryde Maandag teen Laerskool MIddelburg

Spogrugby is gespeel tydens die ligawedstryde tussen Laerskool C.R. Swart en Laerskool Middelburg.

Laerskool Middelburg se eerstespan wen 12-0. Die res van die uitslae is op die agterblad van hierdie week se Middelburg Observer.

Laerskool Middelburg se eerstespan maak ’n kringetjie net voordat hulle op die veld gedraf het.
Laerskool C.R. Swart se eerstespan.
’n Lynstaan tydens die eerstespan wedstryd onder spreiligte.
Luke Cullen probeer wegkom van C.R. Swart se verdediging.
Henré Jansen van Rensburg breek deur, met C.R. Swart se groep spelers wat hom net-net misvat.
Le Roux de Wet maak sy rug hol om nie raakgevat te word vir ’n laagvat nie.
  • ’n Kort video is geneem tydens die eerstespan wedstryd en Laerskool Middelburg se ‘Middie-Bom’-kreet nadat hulle gewen het.

 

@middelburgobserver

Al die aksie en vreugdekrete tydens die eerstespan wedstryd tussen Laerskool Staatspresident C.R. Swart en Laerskool Middelburg, waar Laerskool Middelburg met 12-0 gewen het.

♬ original sound – MiddelburgObserver – MiddelburgObserver

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Check Also
Close
Back to top button