NewsSport

Swartleeus speel hul harte uit teen Witbank High

Die Swartleeus het gemengde welslae behaal in hul ligawedstryde teen Witbank High.

Hoërskool Kanonkop se wintersportspanne is ‘n krag om mee rekening te hou en het hulle verlede naweek swaarde gekruis met Witbank High.

Die netbalspanne wen sewe van die agt wedstryde, die o/16 hokkiedogters wen en die eerste seunspan speel gelykop.

Ruvaan Kruger.
Lumé van Vuuren.

By die rugby wen Kanonkop drie van die vier wedstryde. Al die uitslae is in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.

Keabetswe Nthlabathi (eerstespan).
Neels Joubert.
‘n Skittrende laagvat.
Die speler van Witbank HIgh kom nie verby die Kanonkop muur van spelers nie.
Dir o/16A rugbyspan wys na die telbord pas nadat hulle gewen het.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button