
Hoërskool Middelburg se rugbyspanne het die naweek die meeste van die wedstryde gewen in hul kragmeting teen Kemptonpark in die SDC Noordvaal Plaatreeks.
Die uitslae is as volg (Middies eerste genoem): O/14A 10-5, o/14B 17-15, o/14C (vriendskaplik) 14-17, o/15A 3-17, o/15B 27-21, o/16A 24-23, o/16B 7-6, derdes 12-16 en Hommels 17-12.
• Lees meer in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer oor die eerstespanwedstryd.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
