Middies het verlede naweek kookwater hokkie gespeel en dring al die spanne deur na die Mpumalanga kwarfinaal die naweek
Die o/14A-span se twee wedstryde teen HTS Witbank en Lydenburg is op hul tuis astrobaan beslis. Die span wen beide hul wedstryde.
Al die uitslae van die verskillende spanne kan in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer gesien word.
















![]()






At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
