News
Video: Rook hang erg oor uitbreidings, sig steeds swak
In 'n video kan 'n mens sien hoe swak die sig is as 'n mens by jou huis uitkom in drie uitbreidings van die dorp.
In videos wat op noodgroepe gedeel word, is die rook wat oor Aerorand, Mineralia en Groenkol hang steeds duidelik.
Daar is pas gemeld dat dit beslis ‘n veldbrand is in Aerorand wat die rook veroorsaak.

In stemboodskappe word gemeld dat die rook nou ook versprei na gedeeltes van Eastdene.
‘n Inwoner het ‘n video ogedeel, waar ‘n mens duidelik kan sien dat die rook nie net op die paaie erg is nie, maar ook by die huise.
@middelburgobserver Inwoner van Middelburg (Mpumalanga) wys hoe erg is rook by hul huis weens veldbrand. Rook hang oor Groenkol, Mineralia en Aerorand.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
