News
Beloning vir verlore sleutels
’n Beloning word aangebied vir die persoon wat sleutels wat verloor het, weer kan terugbesorg.
’n Gesin wat Vrydag vanaf hul huis gery het vir ’n paar dae weg, het hul huissleutels en afstandbeheerder iewers verloor.
Johan Blom sê hy vermoed hy het die sleutels óf in Oosstraat (naby 4SAI Btn) naby hul huis verloor, óf hy het dit dalk op hul sleepwaentjie gesit en het dit iewers langs die pad afgeval.
Die sleutels het ’n afstandbeheerder ook by.
As iemand die sleutels opgetel het, kan hulle hom skakel by 082 562 6138.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
