News

Oog op die oggendverkeer

Die oggendverkeer is tans baie besig.

Die oggendverkeer is tans baie druk, maar vir buiten waarskuwings van slaggate en mis plek-plek, is daar nie enige ander probleme aangemeld nie.

Middelburgers wat op die ou Middelburg/Witbankpad (R555) pendel, het laat weet dat daar nader aan eMalahleni redelik mis is op die pad en dat motoriste spoed moet verminder.

Daar is pas ook laat weet dat daar in die omgewing van Ogies op die N12 gedeeltes is waar daar mis is en dat motoriste versigtig moet wees.

Die Stoffbergpadverkeer is redelik besig en is daar geen mis op die pad nie. Daar is egter wel gewaarsku dat daar sowat 9km buite die dorp (by honde-eenheid se afdraai) begin is met voorbereidings om slaggate reg te maak. Die slaggate is egter nog oop en moet motoriste spoed verminder in die area.

  • As jy weet van enige probleme in jou area of op die paaie (N4 en N12 ingesluit) buite Middelburg, stuur ‘n WhatsApp na 072 248 3855.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Check Also
Close
Back to top button