News

Blake lei o/16 Pumas weer vandag

’n O/16 rugbyspeler van Middies is aangewys as kaptein by die Grant Khomoweek.

Hoërskool Middelburg se Ryan Blake hardloop vandag weer voor vir die o/16 Pumas in die Grant Khomoweek, wat op 30 Junie by St Alban’s College in Pretoria afgeskop het.

Middies het Blake vroeg hierdie week gelukgewens nadat hul verneem het dat hy as kaptein vir die span gekies is.

In ‘n naelbytwedstryd teen die Westelike Provinsie XV het hulle Maandag met 27-30 verloor.

  • Hulle speel vandag om 14:20 teen Oostelike Provinsie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button