News
R3 000 beloning vir persoon wat hondekind kan terugbring
Cody, ’n oulike dwergkeeshondjie is weg.
’n R3 000 beloning word aangebied vir enige persoon wat Cody, ’n hondjie met net een oog, kan terugbring.
Cody, ’n ligbruin dwergkees (Toypom), het gisteroggend omstreeks 10:00 uitgekom vanaf Golden Gatestraat in Aerorand en sy familie het letterlik al oral na hom gesoek.
As jy dalk die hondjie gesien het, skakel Jennifer Moolman by 066 293 2084.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
