News

Vroue se ID-kaarte op rugbyveld gekry

Twee vroue se ID-kaarte is oor Hoërskool Middelburg se muur gegooi.

Daar is twee ID-kaarte, asook ander kaarte van twee vroue op Hoërskool Middelburg se rugbyveld opgetel.

Die vermoede bestaan dat hul beursies moontlik gesteel is en die kaarte sommer oor die skool se muur gegooi is.

Die ID-kaarte behoort aan Natalie Sharp en Marinda Smith.

Natalie Sharp se ID-kaart was ook tussen die kaarte wat opgetel is op die rugbyveld.d

Hulle kan 082 896 8636 skakel om dit op te eis.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Check Also
Close
Back to top button