Cody, die eenoog dwergkees hondjie wat vroeër hierdie week in Aerorand verdwyn het, is veilig tuis!
Die Moolmans het ‘n beloning aangebied vir enige inligting wat sal help om hom terug te kry.
Laat hierdie week het hulle ‘n oproep gekry dat Cody in die omgewing van Midwater Estate gesien is. Hulle het dadelik soontoe gery en was dankbaar toe hulle hom roep en hy tussen die blomme uitkom.
- Die gesin wil graag almal bedank wat uitgekyk het vir Cody.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
