News

Engela het haar naam gestand gedoen…

Sy het enige geleentheid, hetsy troue of partytjie, van ’n droom na weklikheid omskep.

Daar sal Vrydag afskeid geneem word van me. Engela van Hoffen na haar afsterwe.

’n Huldeblyk vir dié merkwaardige vrou verskyn in die week se uitgawe van die Middelburg Observer.

Engela se familie het intussen die reëlings vir die lewensviering van Engela bekend gemaak.

Die diens vind Vrydag (11 Julie) om 11:00 plaas.

Die diens word by Cornerstone Church in Cowen Ntulistraat gehou.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Gerhard Rheeder

I have been a journalist for two decades, with numerous awards to my credit, both in photography and writing. A brief stint as researcher in the opposition offices of the Mpumalanga Provincial Legislature, honed my skills as specialist local government reporter, covering crime and courts.
Back to top button