Die Leeus het gister ’n honderdtal aangeteken by die Akademieweek wat op Hoërskool Middelburg se B- en C-velde aangebied word.
Die Leeus het met 108-14 teen die Griffons gewen.
Ander uitslae is:
Oostelike Provinsie 39 – Haaie 33.
Leeus xv 31 – Blou Bulle 26.
Westelike Provinsie 33 – Vrystaat 20.
Boland 36 – Grens 26.
Suidwestelike Distrikte 61 – Valke 37.
Limpopo Blou Bulle 27 – Pumas 24.
Zimbabawe 42 – Griekwas 31.
LSEN xv 16 – Grens Plattelandse Distrikte 10.
- Patrick Lightfoot, ’n plaaslike fotograaf, neem foto’s by die Akademieweek en het dit goedgunstiglik beskikbaar gestel vir publikasie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



