Dit was ’n besige eerste dag vir die Suidoos spelers by die jaarlikse Bokkieweek, wat by Mookgophong beslis word.
Eerste dag se uitslae is as volg:
Hokkie:
o/14 Dogters
vs Vaaldriehoek verloor 0-1
vs Noord Tvl Noord wen 2-0.
Speler van die wedstryd: Mikhe le Grange.o/15 Seuns
vs Wes Tvl wen 2-0
o/16 Dogters
vs Wes Tvl gelykop 1-1
vs Natal verloor 0-1
o/19 Seuns
vs Noord Tvl Noord wen 1-0
Speler van die wedstryd: Hannes de Beer
vs Oos Tvl gelykop 3-3
Speler van die wedstryd: Zane Larkins.
o/19 Dogters
vs Noord Transvaal Noord verloor 0-3
Speler van die wedstryd: Tiné Jenkins
vs Natal gelykop 1-1
Speler van die wedstryd: Meá Peaké.
Netbal
o/13
vs Laeveld verloor 4-8
Spelee van die wedstryd: G. Goldschagg
vs Noord-Oos Vrystaat wen 7-4
Speler vd wedstryd: H. Fourie
vs Wes Transvaal verloor 8-11
Speler van die wedstryd: N. Reed
vs Griekwas wen 15-10
Speler van die wedstryd: G. Goldschagg

o/14
vs Hoëveld verloor 7-25
Speler vd wedstryd: L. Jansen van Rensburg
vs Vaaldriehoek verloor 2-22
Speler van die wedstryd: A. De la Guerra
vs Wes Ttransvaal verloor 14-22
Speler van die wedstryd: I. Lubbe
vs Noord-Oos Vrystaat verloor 7-20
Speler van die wedstryd: M. Wessels
vs Oos Tvl verloor 7-17
Speler van die wedstryd: N. Du Toit.
o/16
vs Wes Transvaal verloor 13-17
Speler van die wedstryd: C. Prinsloo
vs Noord Transvaal Noord verloor 15-24
Speler van die wedstryd: L. Steyn
vs BCVO wen 21-4
Speler van die wedstryd: W. Conradie
vs Hoëveld verloor 11-15
Speler van die wedstryd: L. Mulder
o/19
vs Verre Noord verloor 12-14
Speler van die wedstryd: D. De Villiers
vs Transvaal verloor 14-15
Speler van die wedstryd: B. Van Rensburg
vs Vaaldriehoek verloor 7-23
Speler van die wedstryd: S. Neethling
vs Noord Tvl Wes verloor 8-24
Speler van die wedstryd: L. Holtzhausen
Rugby:
o/13
vs Transvaal wen 22-0
Speler van die wedstryd: Logan McLean
o/14
vs Natal wen 28-3
Speler van die wedstryd: Dricus Scholtz

o/16
vs Noord Transvaal Wes verloor 3-40
o/19
Speler van die wedstryd: Bertu Harmse

