News

Oog op die oggendverkeer en ander probleme

Buiten mis wat aangemeld is op die paaie, is daar nie ander ernstige probleme op die paaie nie.

Motoriste het laat weet dat daar digte mis is op die paaie na Hendrina en Wonderfontein (buite Belfast).

Op die ou Middelburg/Witbankpad is daar plek-plek miskolle aangemeld en ook op die N4 en N12.

Die Stoffbergpad is bedrywig, maar daar is nie ander probleme aangemeld nie.

In die dorp is daar druk verkeer, maar buiten vir die werk op die N11 tussen Protea en Harry Gwalastraat wat bykans voltooi is, is daar geen ander obstruksies op die paaie nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button