News

Cravenweek: Kaapse eindstryd – Pumas op B-veld

Dit is die Westelike Provnsie teen die Suidwestelike Distrikte in Saterdag se FNB Cravenweek eindstryd op Middelburg. Die twee Kaapse spanne is steeds onoorwonne. Na sy slagting van Boland en die Haaie moet die WP oorweldigende gunsteinge wees om die hoofwedstryd te wen. Die Pumas het die ongewilde eer om op die B-veld in aksie …

Dit is die Westelike Provnsie teen die Suidwestelike Distrikte in Saterdag se FNB Cravenweek eindstryd op Middelburg.

Die twee Kaapse spanne is steeds onoorwonne.

Na sy slagting van Boland en die Haaie moet die WP oorweldigende gunsteinge wees om die hoofwedstryd te wen.

Die Pumas het die ongewilde eer om op die B-veld in aksie te wees in die “hoofwedstryd”.

Die SWD het deurgeskraap teen Vrystaat maar ver gewen teen die Leeus.

Die Bulle kan gelukkig wees om op die A-veld te speel nadat hy albei sy wedstryde teen die Leeus en Vrystaat verloor het.

Saterdag se bepalings is A-veld

9:00 Bulle vs OP.

10:15 Leeus vs WP xv.

11:30 Haaie vs Vrystaat.

12:45 WP vs SWD.

B-veld.

9:00 Boland v Griffons.

10:15 Limpopo Blou Bulle v Luiperds.

11:30 Griekwas vs Valke.

12:45 Grens vs Pumas.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Sjani Campher

Sjani has been working as a community journalist and photographer at the Middelburg Observer since 2018, during which she has been responsible for the content creation for both digital and print, as well as maintaining the publication's online platforms. She is a member of the Forum for Community Journalists, and focuses on fields including hard news, investigative reporting, human interest, columns and sports.
Back to top button