News
Leeus en WP slaags in hoofwedstryd
Die laaste wedstryde in die Akademieweek word more beslis met die Leeus en Westelike Provinsie wat mekaar in die hoofwedstryd pak.
Dit is more ’n rusdag vir die Cravenweek.
Die Cravenweek bepalings vir Saterdag se laaste dag word later vanaand bekend gemaak.
Die Pumas en Griffons is op die B-veld in aksie in die Akademieweek.
A-veld:
8:30 Bulle vs Haaie.
9:45 Oostellike Provinsie vs Boland.
11:00 SWD vs Leeus xv.
12:15 Leeus vs Westelike Provinsie.
B-veld
8:30 Pumas vs Griffons.
9:45 Valke vs Limpopo.
11:00 Vrystaat vs Grens.
C-veld
8:30 Namibië vs Zimbabwe.
9:45 Luiperds vs SA LSN.
11:00 Grierkwas vs Grens plattelandse distrikte.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
