News
Besigheid skenk 67 blikke hondekos, wat gee julle op Mandeladag?
Dink aan ons diere ook op Mandeladag!
NJR Steel het reeds 67 blikke hondekos bymekaar gemaak, wat hulle aan die Middelburg Dierebeskermingsvereniging gaan skenk!
Hulle daag ons dorp se besighede uit om op Mandeladag (Vrydag) ons plaaslike organisasies, soos veral die DBV, te ondersteun en enige kos, soos blikke- of sakke hondekos of komberse te skenk.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
