News
Skolespan maklik baas teen naasbestes
Elke jaar na die Cravenweek is daar fel kritiek wanneer die Suid-Afrikaanse Skolespan gekies word.
Vanjaar was geen uitsondering nie, met die keurders wat beskuldig is dat hulle die span alreeds voor die Cravenweek gekies het,.
Die SA Skole keurders kan daarom seker vergewe word as hulle so bietjie vermakerig is na vandag se wedstryd tussen die SA Skolespan en A-span by Hoërskool Middelburg.
Die SA Skolespan was rustyd reeds met 28-0 voor en was totaal in beheer, veral in die skrums waar die naasbestes gekreun het.
Die skolespan het uiteindelik met 49-14 gewen.
View this post on Instagram
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
