News
Druk verkeer op paaie met skole wat more heropen!
Wees geduldig, want almal is op pad huis toe met die skole wat more (Dinsdag) heropen!
Daar is vanmiddag op groepe gewaarsku dat motoriste geduldig moet wees met druk verkeer wat erg aan die toeneem is op die paaie met die kinders wat more moet terug ‘hok’ toe.
Omstreeks 14:00 is daar op die Traffic Alert WhatsApp-groep gemeld dat verkeer by die Middelburg Tolhek reeds aan die toeneem is.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
