Lungelo Maseko, Matthew Abbey, Jabu Mathebula, Dewald du Toit, Carlo Joubert en Khensani Buthelezi . FOTO: Daleen Naude.
Hoërskool Middelburg speel Saterdag in die volgende SDC Noordvaalwedstryde teen Hoërskool Wesvalia op hul tuisvelde.
Die program is as volg:
09:00 o/14A op A-veld, derdespan op B-veld.
10:00 o/15A op A-veld, o/16B op B-veld.
11:00 Tweedespan op A-veld, o/14B op B-veld.
12:20 O/16A op A-veld, o/15B op B-veld.
13:35 Eerstepan op A-veld.
Middies het verlede Saterdag teen Zwartkop gespeel en het die eerstespan vasgeval met 19-30. Die res van die uitslae kan gesien word in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.
Matthew Abbey: FOTO: Daleen Naude.Jaco Truter. FOTO: Daleen Naude.Zanempilo Mahlangu. FOTO: Daleen Naude.André Robberts, Lesego Rakale, Jaco Truter en Keabetswe Nkgadima. FOTO: Daleen Naude.Khensani Buthelezi word opgetel deur Dewald Du Toit en Jabu Mathebula. FOTO: Daleen Naude.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express.
In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career.
As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.