Die Puma afrigter, Jimmy Stonehouse, het verskeie veranderinge aan die span aangebring, wat verlede week teen die Vrystaat Cheetahs in Bloemfontein verloor het, vir more se kragmeting teen die Blou Bulle op Loftus.
Afskop is 15:00.
Dit is duidelik dat Stonehouse nie geShark wil word nie en het sy pak versterk en twee Bok sewes spelers op die bank gekies.
In Tiaan Pretorius en Dalvon Blood. Die skitterende vleuel, Stefan Coetzee, maak sy terugkeer na ’n besering.
Pumas:
Tino Swanepoel, Stefan Coetzee, Sango Xamlashe, Wian van Niekerk, Darren Adonis, Danrich Visagie, Ross Braude, Willie Engelbrecht (k), Ruwald van der Merwe, Ntsika Fisante, Tiaan de Klerk, JJ Scheepers, Sampie Swiegers, Eduan Swart, Etienne Janeke. Plaasvervangers: Jan-Henning Campher, Zuki Sali, Dewald Maritz, Hanno Theunissen,, Andre Fouche, Ruswill Fredericks, Tiaan Pretorius, Dalvon Blood.
Blou Bulle:
Boeta Chamberlain, Katlego Letebele, Cornel Smit, Chris Barend Smit, Aphiwe Dyantyi, Jaco van der Walt, Zak Burger [k), Jeandré Rudolph, JJ Theron, Junior Pokomela, Jean Erasmus, Juann Else,, Dylan Smith. Plaasvervangers: . Esethu Mnebelele, Lizo Gqoboka , Casper Badenhorst, Jaco Grobbelaar 20. Dylan de Leeuw 21. Marco Ferreira.
