Die Pumas is tans bo aan die Curriebeker punteleer maar kom teen ’n gekweste Leeuspan te staan wat in Wellington teen Boland vasgeval het.
Na sy slagting van die Bulle op Loftus moet die manne van Mbombela die gunstelinge wees.
Pumas: Tino Swanepoel, Stefan Coetzee, Sango Xamlashe, Wian van Niekerk, Darren Adonis, Danrich Visagie, Ross Braude, Willie Engelbrecht (k), Ruwald van der Merwe, Ntsika Fisante, Tiaan de Klerk, JJ Scheepers, Sampie Swiegers, Eduan Swart, Etienne Janeke. Plaasvervangers: Jan-Henning Campher, Zuki Sali, Dewald Maritz, Hanno Theunissen,, Andre Fouche, Ruswill Fredericks, Tiaan Pretorius, Dalvon Blood.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
