News

Paaie besig, ongeluk op N12

Hier is jou inligtingsgreep om seker te maak waar jy ry, is daar nie enige ernstige insidente of obstruksies op die paaie nie.

Daar is nie ernstige probleme op die paaie in en om Middelburg, Hendrina en Belfast vanoggend aangemeld nie.

Die slaggate in die industriële area is egter steeds ‘n kopseer.

Middelburgers wat Johannesburg toe pendel, het laat weet dat daar op die N12 naby die Red Star Raceway (Delmas) ‘n voertuig gerol het. Hulle het net verby die ongeluk gery en weet nie of daar enige beserings is nie.

  • As jy weet van ongelukke, mis, groot slaggate en ander obstruksies op die paaie wat verkeer kan beïnvloed, skakel of stuur vir ons ‘n WhatsApp (met ‘n foto of video, indien moontlik) na 072 248 3855.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button