Clinton Swart is terug op losskakel vir die Pumas, vir moreaand (Saterdag) se Curriebeker kragmeting in die DHL Stadion teen die Westelike Provinsie. Afskop is om 19:20.
Pumas: Stefan Coetzee, Lundi Msenge, Sango Xamalashe, Wian van Niekerk, Darren Adonis, Clinton Swart Ross Braude, Willie Engelbrecht (k), Ruwald van der Merwe, Ntsika Fisanti, Tiaan de Klerk, JJ Scheepers, Sampie Swiegers, Eduan Swart, Etienne Janeke. Plaasvervangers: Darnelle Osuagwu , Dewald Maritz, Junior Banda, Hanno Theunissen, Andre Fouché, Russwill Fredericks, Danrich Visagie, Tiaan Pretorius.
Die Bulle het die ervare Simphiwe Matanzima terug op loskop teen die Leeus terwyl Jaco van der Walt op losskakel begin.
Die wedstryd skop om 15:00 op Ellispark af.
Bulle: 1. Simphiwe Matanzima 2. Esethu Mnebelele 3. Bryan le Roux 4. Sintu Manjezi 5. Dylan de Leeuw 6. Nama Xaba (Captain) 7. Junior Pokomela 8. JJ Theron 9. Zak Burger 10. Jaco van der Walt 11. Aphiwe Dyantyi 12. Chris Barend Smit 13. Cornel Smit 14. Cheswill Jooste 15. Boeta Chamberlain 16. Shaun Schurmann 17. Ruan Swart 18. Cohen Kievit 19. Abri van der Westhuizen 20. Marco Ferreira 21. Brooklyn Newman 22. PA van Niekerk 23. Katlego Letebele.
Intussen het die Bulle se o/21 span vanmiddag by Hoërskool Menlopark met 69-29 teen die Luiperds gewen.
