News

Verkeerslig wat af is kan verkeer beïnvloed

'n Buitewerking verkeerslig in Kanonkop, kan verkeer dalk beïnvloed.

Buiten ‘n verkeerslig wat al ‘n dag of wat nie werk nie, is die paaie oop op pad werk toe.

Die verkeerslig op die hoek van Lilian Ngoyi- en Proteastraat is buitewerking en moet motoriste maar ‘n paar minute vroeër vanoggend ry om die verkeersopeenhopings te mis.

Daar is laat weet dat die paaie in en om Middelburg net die gewone besige oggendverkeer dra en is daar nie enige ernstige ongelukke of ander probleme aangemeld nie.

As jy weet van ongelukke, mis, groot slaggate en ander obstruksies op die paaie wat verkeer kan beïnvloed, skakel of stuur vir ons ‘n WhatsApp (met ‘n foto of video, indien moontlik) na 072 248 3855.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Check Also
Close
Back to top button