News

Video: Twee mense sterf in trompop botsing tussen trok en bakkie

Die polisie is steeds op 'n toneel besig waar daar vroeër vanaand 'n noodlottige ongeluk op die R35 was.

Twee mense is opslag dood in ‘n trompop botsing op die R35, Bethalpad omstreeks 19:40 vanaand.

Louwtjie Swart het op die Traffic Alert WhatsApp groep motoriste gewaarsku om stadiger te ry as hulle die toneel nader.

Daar is reeds begin met opruiming van die toneel op die R35 waar daar ‘n trompop botsing was tussen ‘n trok en ‘n bakkie.

Die ongeluk het sowat 40km buite Middelburg gebeur en was die polisie en forensiese span ‘n geruime tyd besig met hul ondersoek op die toneel.

Daar is een baan oop vir verkeer en opruiming het ook reeds begin. Verkeer kan nog ‘n ruk beïnvloed word.

@middelburgobserver

Serious head-on collision between a truck and a bakkie on the R35, 41km outside Middelburg. Two people died on the scene. Police and forensic teams are on site. Drive with extreme caution. Video by Louwtjie Swart. R35, BethalRoad, FatalAccident, MiddelburgObserver

♬ original sound – MiddelburgObserver – MiddelburgObserver

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button