By die SAVF Ouetehuis is dit deesdae ’n miernes van bedrywighede, soos inwoners artikels bymekaar maak vir hulle basaar op 7 November.
Hierdie jaar word die basaar vanaf 11:00 in die tehuis se sit- en eetkamer gehou.
@middelburgobserver Residents of the SAVF Old Age Home in Middelburg has pulled all the stops to ensure their coming basaar is a success. Residents can be assured of only the highest quality crafts and handiwork, just in time for Christmas! Make sure you don’t miss it.
Daar is groot opgewondenheid oor veral die mooi handgemaakte teddiebere wat te koop sal wees.
Vir navrae skakel Bernice by 063 359 2210.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
