News
Digte mis belemmer sig op paaie
Motoriste het al kort voor 05:00 digte mis op die R35 aangemeld.
Motoriste wat vanaf vroeg vanoggend op die R35 gery het, het gewaarsku dat daar digte mis is wat sig erg belemmer.
Vanaf Komati Kragstasie, deur Bethal tot by Morgenzon is laat weet dat daar steeds ‘n digte miskombers oor die hele area is en dat motoriste spoed moet verminder.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
