’n Roudiens vir Hennie du Toit sal more (Donderdag) plaasvind by die NG Kanonkop-gemeente.
Mnr. Du Toit is op 13 Oktober oorlede na ’n noodlottige val by sy huis.
Mnr. Du Toit was al sedert 1995 ’n inwoner van die dorp.
Sy roudiens vind more (Donderdag) om 10:30 plaas.
Hy word oorleef deur sy vrou, broer, drie kinders en hul gades, asook agt kleinkinders.
• Lees meer in die nuutste uitgawe van die Middelburg Observer.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
