News

KYK: Druppels begin val op Swart Maandag teen plaasaanvalle, moorde

Optog teen plaasmoorde staan einde se kant toe.

Middelburg se Swart Maandag optog teen plaasaanvalle en veral plaasmoorde, en die behoud van boere, het tientalle voete getrek.

Die polisie het ook hul ondersteuning aan boere gewys.
Die polisie het ook hul ondersteuning aan boere gewys.

Grou weer het van vroegmore af op die dorp saamgedrom en druppels het nou begin uitsak.

Gelukkig is die optog reeds by sy einddestinasie by the Route 555 Pub & Grill tussen Middelburg en Emalahleni op die oupad.

@middelburgobserver

Some locals took part in a Black Monday walk to protest against farm attacks and murders. The protest moved to Route 555 Pub & Grill, where a short church sermon took place, followed by prayer for the protection of our farmers. A protest was also held from Emalahleni, with the Witbank convoy meeting up with the Middelburg group at Route 555.

♬ original sound – MiddelburgObserver – MiddelburgObserver

Daar is ’n kort kerkdiens gehou en vir die land se boere gebid.

Daar is ook ’n optog uit Witbank gehou met dié groep wat by Route 555 aangesluit het.

Daar is vir boere gebid.
Daar is vir boere gebid.

Die plaaslike optog is gereel deur Hendry Terblanche.

Verskeie voertuie het ook aan die konvooi deelgeneem.

Fakkels wat op die roete gedra is, het by die eindpunt ’n vuur aangesteek.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Gerhard Rheeder

I have been a journalist for two decades, with numerous awards to my credit, both in photography and writing. A brief stint as researcher in the opposition offices of the Mpumalanga Provincial Legislature, honed my skills as specialist local government reporter, covering crime and courts.
Back to top button