Rupert die Outisme-Beer is in Middelburg. Foto: Carmia Jansen van Vuuren.
By die verkeersligte in Middelburg staan nie net voertuie nie – daar staan ook ’n beer. Hou hierdie Vrydag jou oë oop vir Rupert die Outisme-Beer by die Sasol-verkeerslig – met sy groot glimlag, sagte pote en nóg sagter hart.
Lees meer oor Rupert die Outisme-Beer in die nuutste uitgawe van die Middelburg Observer.
Sien foto’s van Rupert by ons dorp se verkeersligte hieronder!
Alta Odendaal en Floors Kruger. Foto: Carmia Jansen van Vuuren.Claire Mashego, Klein Mej. Middelburg 2025 finalis, Rupert en Alta Odendaal. Foto: Carmia Jansen van Vuuren.Rupert die Outisme-Beer. Foto: Cramia Jansen van Vuuren.Rupert die Beer groet inwoners. Foto: Carmia Jansen van Vuuren.Claire Mashego, Klein Mej. Middelburg 2025 finalis, Rupert en Nthabiseng Mashego, Mev. Middelburg 2025 eerste prinses. Foto: Carmia Jansen van Vuuren.Rupert die Beer waai vir kinders by ’n verkeerslig. Foto: Carmia Jansen van Vuuren.Rupert die Beer loer in by ’n voertuig om ’n kind te laat glimlag. Foto: Carmia Jansen van Vuuren.Rupert die Outisme-Beer en Nelly Sibanza. Foto: Carmia Jansen van Vuuren.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Carmia is an up-and-coming junior journalist at the Middelburg Observer. She has a burning passion for creative writing and poetry. She is a qualified language educator but fiercely enjoys the challenges that writing and reporting offer. Her focus spreads over different fields, including human interest, hard news, investigative reporting, and sports.