Middelburg het nie net vier ystermanne nie, maar vyf!
Dit het nou bekend geword dat behalwe vir Andrew Thomson, Chantelle Honeyborne, Angelique Steyn en Danie du Plessis, het Bertus Haring ook die Ironman 70.3 Mosselbaai voltooi.
@middelburgobserver Bertus Haring is one of five Middelburg residents who took part in the Ironman 70.3 in Mosselbay, where two participants sadly died after medical emergencies during the 1.9km swimming leg of the endurance race. The other Middelburg competitors were Andrew Thomson, Chantelle Honeyborne, Angelique Steyn and Danie du Plessis.
Die ysterman bestaan uit 1.9km swem, 90km fietsry en 21.1km draf, vir ’n totale afstand van 113km.
Die 2025 ysterman sal egter seker veral onthou word vir die twee deelnemers wat oorlede is, nadat hulle mediese nood ondervind het tydens die swem gedeelte.
