News
Outomatiese geweerskote klap in Kanonkop
Talle inwoners van Kanonkop het pas outomatiese geweerskote gehoor.
Inwoners wat in die omgewing van Kanonkop Spar bly, het laat weet dat hulle omstreeks 22:00 outomatiese geweerskote gehoor het.
Arthur Hill en ander lede van die Dagpatrollie het reeds die area begin fynkam, maar op hierdie stadium is dit nog onduidelik wie die skote afgetrek het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
