News
KYK: Wees versigtig op N11, water spoel oor pad
Wees versigtig! Paaie oorspoel met die baie reën.
Motoriste word gewaarsku om versigtig te ry op veral die N11 Groblersdalpad waar daar oral gedeeltes is waar die water oor die pad spoel weens die baie reën.
@middelburgobserver N11 flooded. Motorists are warned that portions of the N11, Groblersdal road, just after Loskop Dam up to Groblersdal, are flooded and they must drive with caution.
Langs die pad het daar al plek-plek ook waterpanne gevorm.
Gistermiddag het dit só erg gereën tussen Marble Hall en Roedtan dat die pad in ’n rivier verander het. Vanmiddag het die water weer oor die pad begin spoel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
